Druk op die geskenk wat jy na wil kyk, dit sal jou dan na die webtuiste van die winkel toe vat
As jy ‘n geskenk wil koop of bestel, laat weet vir Robert (082 227 8162) en hy sal die geskenk van die lys afhaal sodat twee mense nie dieselfde geskenk koop nie
Kontak ook asseblief vir Robert as daar enige onsekerheid of vrae is