Ons Geskenk Register

Ons is dankbaar om hierdie spesiale dag saam met die mense vir wie ons lief is te kan vier. Geskenke word glad nie verwag nie – julle liefde, teenwoordigheid en geselskap beteken vir ons die wêreld.

Vir almal wat graag ‘n geskenk wil gee, het ons ‘n geskenklys saamgestel met ‘n paar items wat ons sal help om hierdie nuwe hoofstuk van ons lewens saam te begin.

Scroll to Top