Die Venue

Winery Road Forest, Firgrove, Stellenbosch, 7110

Die Seremonie

Die seremonie begin 14:30 vir 15:00.

Die Onthaal

As jou bene dit kan hou! Ons kan lekker dans tot 00:00. 

Kleredrag

Vir Hom:

Formeel 

Das

Baadjie opsioneel

Vir Haar:

Formeel

Ons kleurskema vir die troue:

Verblyf Naby die Venue

The Country Guesthouse

Acara Guesthouse

Vredenburg Manor House

Daar is nog baie ander opsies in Stellenbosch en Somerset West

RSVP Asseblief voor 1 Augustus

Enige ander vrae wat jy dalk nog het

Hier is ‘n paar nommers as daar enigeiets is wat jy wil weet: 

  • Tania (bruid): 071 372 0061
  • Romano (bruidegom) : 061 457 6159
  • Hilda (strooimeisie): 071 330 3703
Scroll to Top